so:text
|
Translated from Afrikaans: Vir die wat gehuiwer het om hierdie bladsy in die geskiedenis om te slaan, sal dit moeiliker wees as vir diegene wat dit gretig gedoen het. … Ek het ook geen illusies omtrent die moeilikhede wat voorlê nie. Die hemel sal nie skielik vir ons op die aarde neerdaal of met betrekking tot ons persoonlike verhoudings, of tot die oplossing van ons rasseprobleme, of tot die ontwikkeling op ekonomiese gebied nie. Maar ek is daarvan oortuig dat 'n grootse toekoms wag. … Daar sal 'n uitdaging wees in byna elke taak wat ons onderneem, elke vraagstuk waarvoor ons te staan kom. (af) |